Al kom ek nie te dikwels by my eie skryfwerk uit nie, is ek steeds doenig in die kuberruim. Ek dink om rond te "sweef" is baie werklik, al is daar karakters wat die realiteit daarvan betwyfel.
Massiewe hoeveelhede data word geabsorbeer, selfs en juis sonder dat die kuberswewer daarvan bewus is. Dikwels ongelukkig ook massas negatiwiteite.
Soos die arme ou bitterbek, wat weet wie hy is.
Nou vra ek jou, nie-handwringende en met traanlose oë: wat laat enige normale intelligente wese dink dat "sweef" fiksie is? GRINNIK
Amper seg ek "Aap".