INTERKUNS.INTERART
Visuele woordkuns lê my na aan die hart. Tans nooi ek skilders uit om hul werk voor te lê met die oog op 'n visuele woordkunsprojek vir 2013.
Hannes van der Walt, STELLENBOSCH
Reflections by Hannes van der Walt, Stellenbosch
Willem F. Strydom
Willie F. Strydom, een van die bekende S.A. kunstenaars wat sy werk goedgunstiglik beskikbaar gestel het vir die KREATIV SA-publikasie, Seespieël.