Foto: Myra Lochner, Ruïne, Ruiterbosch, distrik Mosselbaai
Hierdie foto, geneem op die gronde wat vroeër my oupa se plaas, Glenheath, omring het, is vir my baie simbolies. Deur nie te doen nie, kan 'n mens jou drome nie in stand hou nie ... en dan word jou vergesigte verlede en ... bouvalle.
Maar selfs in die bouval is daar wesenlike skoonheid van verval.
Daar sal altyd die moontlikheid wees van herstel en rekonstruksie ... altyd 'n begin wees ... ook na die einde.